RE
Ryno E
1 reviews | Active since Sept 2013
31 Mar 2015, 07:45
Prepaid24
Op 25 Maart het ek geld vir voorafbetaalde elektrisiteit betaal. Hulle het my verwittig dat daar n probleem maar reageer sedert Donderdag nie op my eposse nie. Hulle lieg vir ons dat hulle so vinnige terugvoering op eposse het.

My begroting klop nie. want ek het mos die geld betaal want ek sal n teenprestasie ontvang.

(Report edited by Hellopeter.com)

Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
31 Mar 2015, 15:22Hello Nariep1,
As bestuurder neem dit al my selfbeheersing om u nie te anwoord op die vlak waarop u ons besigheid, personeel en integriteit aangeval het nie. Ek gee u egter graag die voordeel van die twyfel aangesien u duidelik nie met ons diens vertroud is nie.
Dankie dat u my oproep geneem het en u frustrasie met my kon deel.
Gedurende u eerste interaksie met ons het ons aan u verduidelik dat daar 'n vertraging met u meter is. Daar is huidiglik 'n tegniesie probleem met die derde party vers******, van voorafbetaalde krag vir u spesifieke meter.
Die laatste e-pos waarvan u melding maak is nie deur ons gister ontvang nie. Ek het 'n ander e-pos gestuur om te verseker u ontvang ons e-posse. Laat weet asseblief of u dit ontvang het al dan nie.
Ons is 'n eerbare maatskappy met uiters goeie diens, soos te bespeur is uit die honderde komplimente op HelloPeter. Ons maak wel foute, soos enige ander maatskappy, maar om ons van diefstal aan te kla en geen diens is ongelukkig nie waar nie.
Die R50 wat oorbetaal is aan ons sal terug betaal word aan u sodra ons u bank besonderhede ontvang het.
Ons is jammer vir u ervaring met ons,
Geniet u week,
BG - Prepaid24Bestuur

Prepaid24's reply31 Mar 2015, 15:22
Official
Hello Nariep1,