JT
Johan T
1 reviews | Active since Jun 2015
11 Jun 2015, 07:12
Prepaid24
Ek het krag gekoop en n verkeerde kode opgesit.Die kode wat ek moes ek ontvang het het nooit opgedaag nie.Vanoggend het ek met Steven le Roux gepraat en dit het my presies 12 min geneem en die problem is uitgesorteer.Daarom wil ek baie dankie se vir Steven le Roux vir sy hulp so vroeg in die more.Nadat ek die fout gemaak het het hulle dit reggestel.Nogmaals dankie.Ons kla te maklik.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
15 Jun 2015, 17:06Hello jgtheron,
Hello Johan,
Ai, dis sommer lekker om vanuit Rustenburg so n mooi kompliment op HelloPeter te ontvang. Ons is bly dat Steven jou vining kon help en sal seker maak dat hy en ook die res van ons personeel jou kompliment lees.
Wees verseker dat ons konsultante 24/7 elke dag van die jaar beskikbaar is om enige navrae of uitdagings wat jy mag he, spoedig uit te sorteer.
Ons waardeer jou ondersteuning en wil jou tog vra of jy so gaaf sal wees om jou vriende en familie van ons diens te vertel. Ons sal hulle graag wil ontmoet en aan hulle dieselfde vriendelike diens wil bied.
Geniet die vakansiedag more!
Seenwense
Prepaid24 Bestuur

Prepaid24's reply15 Jun 2015, 17:06
Official
Hello jgtheron,