Prepaid24
Wil net vir Suenett baie dankie se vir haar vriendelikheid en vinnige diens. Dit word opreg waardeer.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
10 May 2020, 17:04Hallo Rina,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Suenett op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet u aand verder.
Groete
Prepaid24
Bestuurspan

Prepaid24's reply10 May 2020, 17:04
Official
Hallo Rina,