GB
Gideon B

1 reviews | Active since Aug 2021

13 Aug 2021, 05:31

prepaid16 no token pin after payment ?

We bought electricity at 01:00 now 05:25 and has not received the token pin. no one contact as prepaid24 only work from 7 to 23 , prepaid 16 ? sitting in the snow with a child after a major operation . Well done prepaid16 . ***

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply13 Aug 2021, 08:28
Official
Hallo Gideon,

Ons het u probeer s***el en kon met u vrou  gesels.

Ons vra omverskoning vir die vertraging wat u ervaar het met die laaste transaksie, dit was buite ons beheer en ons het reeds ondersoek ingestel om dit te verhoed vir toekomstige transaksies.                                                                                                                         
As maatskappy, streef ons daarna om jou Verwagtinge keer op keer te Oortref. Ons is ook trots op die feit dat ons vriendelike & bekwame spanlede kundige diens aan al ons kliënte kan bied – in Afrikaans. 

Geniet jou dag verder!

Vriendelik Groete,Die Prepaid24-Span

Prepaid24 – “OORTREF VERWAGTINGE”