AF
Annalize F

1 reviews | Active since Jun 2020

12 Jun 2020, 17:53

Prepaid

Baie dankie Fabian vir jou vinnige en vriendelike diens. Jy het my uit die nood gehelp vanaand, dit word opreg waardeer.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply12 Jun 2020, 19:11
Official
Hallo Annalize,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Fabian op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.


Geniet u naweek,

Groete

Prepaid24 

Bestuurspan