Prepaid 24
<p>Brendan van Prepaid 24 was my laat aand behulpsaam om my betaling op te ****r en te sorg dat ek die nrs. kan ontvang om my meter te laai. Hy was baie geduldig en behulpsaam en het my stap vir stap verduidelik hoe om te werk te gaan. Hy het my ook gehelp om my epos adres op die sisteem te verander. Dankie Brendan. SA kan doen met meer mense van jou kaliber!!</p>
Hallo, Hannelie
Dankie vir u kompliment aan Brendan.
Ons is bly dat u tevrede is met die diens wat u ontvang het.
By Prepaid24 streef ons daarna om ons kliente se verwagtinge te oortref elke keer wat u ons dienste gebruik of ons ****ak vir kliente diens navrae.
Neem ook kennis dat ons elke dag vanaf ses uur in die oggend tot twaalf uur in die aand beskikbaar is op ons webwerf se 'LiveChat' funksie om te verseker dat u nie in die donker gelaat word nie.
Geniet u dag verder!
Vriendelike groete,
Prepaid24, Bestuur