1 reviews | Active since Nov 2016

11 Jun 2017, 15:14

Pre paid Service

<p>I would like to say this is the best service that we have come across in this Country of ours with all it's challenges</p>

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply11 Jun 2017, 16:02
Official

Hallo Pieter,

Dankie dat u Prepaid24 gekies het as u aanlyn betaal platform en dankie vir u kompliment.

Ons streef daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref en daarom is ons kliëntediens span beskikbaar elke dag van die jaar vanaf 6am tot 12 uur in die aand.

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons webtuiste by www.prepaid24.co.za .

Geniet u naweek verder.

Vriendelike groete,

Prepaid24 Bestuur