DG
Dewald G
1 reviews | Active since Jan 2022
27 Jan 2022, 11:30
PP24 very bad ommunications
I am trying to change my email addres without anu succeess.I tried 4x with online chat with no respons.I can not do anything with a new regtstered email addres because all the OTP'S send to my old email adddress
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Prepaid24's replyOfficial
27 Jan 2022, 12:18Goeiedag Dewald,
Dankie dat u my oproep geneem het.
Soos bespreek is u epos suksesvol verander na *** ,dit was alreeds so voor 18/01/2022.
Neem ook kennis dat u op die "inbox" ikoon moet klik as u op die livechat wil gaan.
Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
Groete,
Prepaid24 bestuur.

Prepaid24's reply27 Jan 2022, 12:18
Official
Goeiedag Dewald,

Dewald G's updateReviewer Update
27 Jan 2022, 13:23Fantastiese respons binne 15 min
DG
Dewald G's update27 Jan 2022, 13:23
Reviewer Update
Fantastiese respons binne 15 min
Prepaid24's replyOfficial
28 Jan 2022, 08:06Goeiedag Dewald,
Dankie vir jou terugvoer mbt die opvolg en assistering wat jy ontvang het.
Van my kant af wil ek onverskoning vra vir enige ongerief wat jy ervaar het in jou 4 probeerslae op ons chat platform.
Dankie vir jou ondersteuning.
Geniet jou Vrydag verder.
Groete
Werner Redelinghuys
Kliëntediens bestuurder

Prepaid24's reply28 Jan 2022, 08:06