PJ
Petro J

1 reviews | Active since Jun 2018

27 Jun 2018, 15:12

PP24 Dankie Tavin vir die puik diens

Ek wil net vir Prepaid24 en vir al vir Tavin se baie dankie vir die goeie en vriendelik diens wat ek ontvang het om my probleem om krag te kry op te los.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply27 Jun 2018, 16:05
Official

Baie dankie vir jou terugvoering Petro! Dit is altyd 'n lekker om te hoor van ons kliente se positiewe ervarings! Ek sal verseker die boodskap aanstuur na Tavin en die Prepaid24 Span.

Groete

Prepaid24 Bestuur