1 reviews | Active since Jan 2018
No electricity
Paid via eft. Still no token. Just sorry your the 1 % standardbank delays. Wont use this service again
Goeie Naand Lin-Marie,
Baie Dankie dat u my oproep geneem het,
U oorbetaling het ongelukkig 'n vertraging ondervind maar ons kon wel u transaksie suksesvol verwerk het.
Ek vertrou met die verskeie oplossings wat ons bespreek het sal u nie weer dieselfde ondervind nie.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Baie dankie vir u ondersteuning.
Groete
Prepaid24
Bestuurspan