DWHC
De Wet Heleen Coetzee
1 reviews | Active since May 2022
03 May 2022, 17:16
New prepaid meter
Baie dankie Michaela vir puik diens om my te help om ons nuwe prepaid meter te registreer en om online krag te kan koop.
Jou vinnige diens word opreg waardeer.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
03 May 2022, 18:54Goeie naand Heleen,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Michaela te skryf.
As maatskappy, streef ons daarna om jou Verwagtinge keer op keer te Oortref. Ons is ook trots op die feit dat ons vriendelike & bekwame spanlede kundige diens aan al ons kliënte kan bied – in Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons ander produkte & dienste, besoek gerus ons webtuiste op afrikaans.prepaid24.co.za. Ons kliëntediens konsultante is daagliks beskikbaar vanaf 07:00 – 23:00 via ons Gesels Gou fasiliteit.
Geniet jou dag verder!
Vriendelik Groete,Die Prepaid24-Span
Prepaid24 – “OORTREF VERWAGTINGE”

Prepaid24's reply03 May 2022, 18:54
Official
Goeie naand Heleen,