JvdB
Johan van den Berg

1 reviews | Active since Apr 2022

01 Apr 2021, 21:54

Mnr

Dankie Edinia, Rene, en Brendon, Brendon as ek reg is het jy my ges***el, ek hoop ek is reg dit was n deurmekaar dag, buiten die dag, julle het en gee weer hoop met julle PUIK diens, goeie mense verhoudings en lus vir hulp, jule PP24 mense is eenvoudig net WOW. Dankie julle, van Johan van den Berg.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply02 Apr 2021, 10:29
Official
Goeiemôre Johan

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Edinia, Rene en Brendan te skryf.

As maatskappy, streef ons daarna om jou Verwagtinge keer op keer te Oortref. Ons is ook trots op die feit dat ons vriendelike & bekwame spanlede kundige diens aan al ons kliënte kan bied – in Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons ander produkte & dienste, besoek gerus ons webtuiste op afrikaans.prepaid24.co.za. Ons kliëntediens konsultante is daagliks beskikbaar vanaf 07:00 – 23:00 via ons Gesels Gou fasiliteit.

Geniet jou dag verder!

Vriendelik Groete,Die Prepaid24-Span

Prepaid24 – “OORTREF VERWAGTINGE”