TR
Tjommie R
1 reviews | Active since Mar 2019
11 Mar 2019, 18:10
Magdalene
Uitstekende diens van Magdalene by Prepaid24 gekry. Baie dankie vir die goeie diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
11 Mar 2019, 18:31 Hallo Johann,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Magdalene op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet u dag,
Groete
Prepaid24
Bestuurspan

Best regards,
Prepaid24's reply11 Mar 2019, 18:31
Official
Hallo Johann,