LH
Linda H
1 reviews | Active since Mar 2013
21 Feb 2016, 17:37
KRAG REGISTRASIE METER VERANDERING
EK WIL NET BAIE DANKIE SE VIR JOU HULP EN BYSTAND MET DIE VERANDERING VAN MY METER NO WAT NIE WOU REGISTREER NA HOEVEEL PROBEERSLAE NIE MAAR HET DIT TOE REGGEKRY MET JOU HULP. WEEREENS BAIE DANKIE
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
22 Feb 2016, 08:15Hello BENNIE1,
Goeie dag Linda
Baie dankie vir die wonderlike kompliment. Ons waardeer dit opreg, en ons sal seker maak om dit so aan Winlynn en die res van ons aanlyn ondersteuning-span oor te dra.
Wees verseker dat ons konsultante elke dag van die jaar beskikbaar is om enige navrae of uitdagings wat jy mag he, spoedig uit te sorteer.
Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om vir nog baie jare van diens te wees aan jou.
Geniet die week!
Prepaid24 Bestuur

Prepaid24's reply22 Feb 2016, 08:15
Official
Hello BENNIE1,