PM
Piet M

1 reviews | Active since Jun 2019

27 Jun 2019, 11:26

Good Service

Dankie Ange, jou diens is uitstekend.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply27 Jun 2019, 12:07
Official
 Hallo Piet, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Ange op Hellopeter te skryf. 

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer.

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 

Geniet u dag, 
Groete 

Prepaid24 

Bestuurspan