AB
Anneke B
1 reviews | Active since Feb 2015
31 Mar 2019, 10:44
Goeie vriendelike diens
Graag wil ek net 'n groot dankie sê gee vir Suenett by PP24. Baie dankie Suenette dat jy gehelp het om my knorrige skoonpa se rekening uit te sorteer sodat ek vir hulle kon krag koop. Groetnis Anneke
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
31 Mar 2019, 10:50Goeie More Anneke, baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Ek sal die boodskap aanstuur na Suenett en die res van die Prepaid24 Span.
Dankie vir u ondersteuning.
Vriendelike groete
Prepaid24 Bestuur
Ek sal die boodskap aanstuur na Suenett en die res van die Prepaid24 Span.
Dankie vir u ondersteuning.
Vriendelike groete
Prepaid24 Bestuur
Prepaid24's reply31 Mar 2019, 10:50
Official
Goeie More Anneke, baie dankie vir die positiewe terugvoer!