CT
Corene Theron-Pieterse
1 reviews | Active since Jan 2019
23 Jan 2019, 10:07
Goeie diens van Nigel by prepaid24
Wil net 'n pluimpie gee vir Nigel van prepaid24 wat my baie vinnig gehelp het! Waardeer dit dat mense nog vriendelik is en bereid is om 'n mens te help! Indien jy enige probleme ooit het, gaan chat met Nigel van prepaid24 Nogmals dankie!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
23 Jan 2019, 10:17 Hallo Corene,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Nigel op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet u dag,
Groete
Prepaid24
Bestuurspan

Prepaid24's reply23 Jan 2019, 10:17
Official
Hallo Corene,