MP
Meisie P
1 reviews | Active since Apr 2020
06 Apr 2020, 21:39
Goeie diens
Wil net graag vir Edina by Prepaid24 bedank vir uitstekende diens en hulpvaardigheid wat sy my gebied het asook haar flinke terugvoering.
Baie dankie Meisie Pretorius
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
06 Apr 2020, 21:47Goeienaand Meisie
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Edinia op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet die aand verder.
Groete
Prepaid24
Bestuurspan

Prepaid24's reply06 Apr 2020, 21:47
Official
Goeienaand Meisie