MS
Miemie S

1 reviews | Active since Jan 2018

03 Jul 2019, 12:58

Goeie diens

Theo van Prepaid24 het my met geen moeite gehelp om te registreer, wens daar is meer van sy soort, baie dankie Theo jy is tops

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply03 Jul 2019, 13:45
Official
 Goeiedag Miemie

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Theo op Hellopeter te skryf. 
 By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 

Geniet u dag verder.

Groete 

Prepaid24 

Bestuurspan