LD
Luanita D

1 reviews | Active since Feb 2019

28 Feb 2019, 12:42

Goeie diens!

Brendon het my dadelik gebel en in Afrikaans met my gepraat, nadat ek taalvoorkeur kon kies op die webtuiste. Gewoonlik as jy die opsie het, dit kies word jy nog steeds in engels gehelp. Hy was vriendelik, behulpsaam en ek sal my vriende definitief aanbeveel om Prepaid24 te gebruik. Dit maak my lewe baie makliker, baie dankie Brendon vir jou vriendelike diens!

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply28 Feb 2019, 12:56
Official
 Goeiemiddag Luanita

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Brendan op Hellopeter te skryf. 
 By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 

Geniet u dag verder, 
Groete 
 Prepaid24 

Bestuurspan