JM
J M
1 reviews | Active since Oct 2018
31 Oct 2018, 21:11
Goeie diens
Ek het n probleem gehad hier in Witbank. En het gevra om in afrikaans gehelp te word. En dit my beindruk hoe vinnig Prepaid24 vir BRENDAN kon kry, Brendan was baie behulpsaam en het die probleem gou op gelos in afrikaans. Ander besighede kan gerus by Prepaid24 leer. As jul in afrikaans gehelp wil word by Prepaid24 vra vir Brendan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
31 Oct 2018, 21:45Goeie Naand
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit is altyd 'n plesier om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Ek sal die boodskap aanstuur aan Brendan en die res van Prepaid24 Span.
Vriendelike Groete
Prepaid24 Bestuur

Prepaid24's reply31 Oct 2018, 21:45
Official
Goeie Naand