AvdM
Annaline van der Merwe

1 reviews | Active since May 2015

04 May 2015, 15:14

flinke diens

baie dankie vir jou vinnige en doeltreffende hulp, ek wardeer dit baie.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply05 May 2015, 07:17
Official
Hello annalinevdmerwe,

Hello Anneline,

Dit is lekker om te hoor van jou positiewe belewenis van ons diens.

Ons konsultante is gereed om ons kliente by te staan met hul uitdagings - enige tyd van die dag of nag en geen moeite te ontsien om seker te maak dat ons kliente gelukkig is met ons diens nie.

Ons sien uit daarna om jou vriende en familie ook te ontmoet en keer op keer jul verwagtinge te oortref.

Vriendelike groete en Seen

Prepaid24 Bestuur