YW
Yolande W
1 reviews | Active since Jun 2019
13 Jun 2019, 18:41
Flink en vinnige diens
Wow fantastiese flinke diens Baie baie dankie Deano!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
13 Jun 2019, 18:55Hallo Yolande,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Deano op Hellopeter te skryf. Ek is seker hy sal baie bly wees om jou terugvoering te lees, ek weet ons is beslis...
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet u naweek,
Prepaid24
Bestuurspan

Prepaid24's reply13 Jun 2019, 18:55
Official
Hallo Yolande,