CE
Charmaine E

1 reviews | Active since Sept 2017

14 Sept 2017, 11:58

Finominale Diens!

Ek het prepaid online gekoop maar ook my cell nr verander sonder om in te te "lock" by prepaid 24 en so doende op die regte manier my ****ak besonderhede te verand. Nadat ek my fout agter gekom het het ek op prepaid 24 live chat ingegaan en het Zandile my dadelik baie goeie diens gegee en hulp verleen ek moet se ek was en is regtig baie in my skik vir die goeie diens. Wel gedaan Zandile mag dit altyd die wyse wees waarop jy hulp sal verlee. Charmaine

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply14 Sept 2017, 12:12
Official

Hallo Charmaine,

Dankie vir die kompliment en terugvoer oor Zandile se diens.

Dit is lekker om sulke terugvoer te ontvang.

By Prepaid24 streef ons daarna om jou verwagtinge te oortref, in jou taal!!

Ons span is beskikbaar elke dag, selfs op publieke vakansiedae, vanaf 7am tot 23pm op ons webtuiste se Livechat funksie.

Vir meer inligting oor ons dienste en produkte, besoek gerus on webtuiste op www.prepaid24.co.za

Geniet die res van jou week en die naweek wat voorle.

Vriendelike Groete,

Prepaid24 Bestuurs span