1 reviews | Active since Dec 2017
Electricity buying has never been this complex.
Just to buy electricity you have to do the payment through Payfast who then transfer's the money to prepaid24 who then transfers it to your smart account. Don't know why it has to take this long for a transaction to be loaded onto my Topup Fund.
Then when contacting the callcentre I get sent around in circles where at the end of the day, Payfast paid the money to Prepaid24, they just never paid the money to my Topup Fund. It took me more than a week and a half to get my payment rectified so that I can buy electricity.
Absolutely poor way of doing a transaction.
Goeie Middag Wynand,
Baie dankie dat u my oproep geneem het,
Dit is vir ons uiters belangrik dat ons kliënte hulle bewyse, binne enkele oomblikke na betaling gemaak is, sal ontvang.
Asgevolg van die streng sekerheidsprotokol met krediet kaart paaiemente, het u transaksie wel ‘n vertraging ondervind.
Hierdie tipe vertraging is wel net eenmalig met u eerste paaiement vanaf ‘n krediet kaart.
Ons vra onverskoning vir enige ongerief wat dit veroorsaak het.
Baie dankie dat u bereid is om ons weer ‘n kans te gee en ek vertrou u sal nie weer dieselfde frustrasie ondervind nie.
Vriendelike Groete
Werner van Wyk
Prepaid24 - Bestuurspan