KU
Karen U

1 reviews | Active since Feb 2019

16 Feb 2019, 11:17

Ekstra myl

Uitstekende diens in my taal. Veronique het werklik die ekstra myl gestap en my baie meer gebied as net om my aanvanklike navrae te hanteer...in my huustaal. Awesome!!!

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply16 Feb 2019, 11:33
Official
 Hallo Karen, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Veronique op Hellopeter te skryf. 

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 


Geniet u naweek, 

Groete 

 Prepaid24 
Bestuurspan