1 reviews | Active since Sept 2018
Eden Meati King
Brendan het my vanaand gehelp om krag aan te koop vir n plek wat ek gaan huur. Vriendelikheid en hulpvaardigheid is beslis n hoë preoriteit by hom en dit in my taal. Ander kan beslis by hom kom leer. Dankie Brendan Groete Henus Crafford
Hallo Henus,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Brendan op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Deel asseblief U ervaring met ons aanlyn hulp span met U familie en vriende.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet u naweek,
Groete
Prepaid24 Bestuurspan