CG
Charmaine G

1 reviews | Active since Nov 2017

07 Nov 2017, 15:12

Dienslewering

Ek het nog altyd net goeie diens by Prepaid 24 ontvang.

Vandag het ek weer 'n probleem gehad om my tokens te kry, en Brendan het my vinnig gehelp om die probleem op te los.

Ek beveel Prepaid24 vir enige iemand met vrymoedigheid aan om te gebruik.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply07 Nov 2017, 17:54
Official

Hallo Charmaine,

Dankie vir jou kompliment en terugvoer aan Brendan.

By Prepaid24 streef ons daarna om jou verwagtinge te oortref, en dit in Afrikaans.

Ons span is beskikbaar daagliks vanaf 7 uur in die oggend tot 11 uur in die aand op ons webtuiste www.prepaid24.co.za.

Geniet u aand en week verder.

Vriendelike groete

Prepaid24

Bestuurspan