1 reviews | Active since Aug 2017

08 Aug 2017, 16:56

Diens soos min!

<p>Vinnige, vriendelike en uiters effektiewe diens én onverbeterlike kommunikasie in jou taal van voorkeur! Baie, baie dankie en doet so voort asseblief!!! </p>

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply08 Aug 2017, 18:09
Official

Hallo Pierre,

Dit is fantastiese nuus dat jy ons diens so goed ervaar het. Dankie vir jou terugvoer en kompliment aan Werner, ons spanleier aan diens.

By Prepaid24 glo ons aan uitnemende diens en om jou verwagtinge altyd te oortref, en ja, inderdaad, in jou taal, Afrikaans.

Ons is daagliks vanaf 6uur in die oggend to 12 uur in die aand beskikbaar om tot jou diens te wees. Jy kan ons ****ak op ons webtuiste www.prepaid24.co.za en dan op ons 'LiveChat' knoppie te druk.

Geniet jou aand verder en ook die vakansiedag wat voorle.

Vriendelike groete,

Prepaid24

Bestuurspan