TM
Theunis M
1 reviews | Active since Sept 2016
14 Aug 2023, 15:11
Diens nie goed genoeg vir aanlyndiensvers****** nie
Die diens is tans nie doeltreffend nie. Moes langer as 20 minute vir koepon wag na bevestiging dat die betaling ontvang is.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
15 Aug 2023, 12:39 Goeiedag Theunis,
Dankie dat jy my oproep geneem het, soos bespreek was die herlaai bewys wel na n epos adres gestuur wat jy ken.
Ons is tans besig om vas te stel wat presies gebeur het en kan jou verseker dat dit nie gewoontlik gebeur nie.
Dankie vir jou ondersteuning en geduld.
****ak ons gerus weer as jy enige verdere uitdagings ervaar.
Vriendelike groete,
Nigel
Vriendelike groete,
Nigel
Prepaid24's reply15 Aug 2023, 12:39
Official
Goeiedag Theunis,