1 reviews | Active since Aug 2017

03 Aug 2017, 19:04

Dankie vir die hulp

<p>Ek het skitterende diens ontvang van Fabian Geduld. 10/10!</p>

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply03 Aug 2017, 21:07
Official

Hallo Antoon,

Welkom by Prepaid24 en dankie vir jou kompliment aand Fabian.

Ons dra jou belange op ons hart en wil jou verseker van ons uitstaande diens met elke transaksie en interaksie wat u met ons gaan doen.

By Prepaid24 wil ons jou verwagtinge oortref, elke keer.

****ak ons gerus by www.prepaid24.co.za deur op LiveChat knoppie te klik indien u enige hulp benodig of om verdere inligting te bekom van ons produkte en dienste.

Geniet u week verder.

Vriendelike groete,

Prepaid24

Bestuur