JR
Jaco R

1 reviews | Active since Nov 2009

07 Dec 2021, 08:18

Contact

Not able to contact you as I cant find a contact number and your online platform doesn't response. Give me a call to sort some issues

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply07 Dec 2021, 11:20
Official
Goeiedag Jaco

Dankie dat jy my oproepe ontvang het.

Soos bespreek sal ons tegniese span ondersoek instel oor jou uitdaging om in ****ak te kom met ons.

Jou navraag oor 'n betaling wat verkeerdelik geallokeer was, was as gevolg van die verwysing wat inkorrek was.  Ons het ook die verwysings getoets met jou rekening nommer en elke keer  'n verwysing ontvang wat met 'n "A" begin.

Ongelukkig sal jy jou munisipaliteit moet nader om die herlaaibewys om te ruil of te allokeer na die regte rekeningnommer weens die feit dat ons geen toegang tot hul sisteme het nie.

Jaco, jy is welkom om ons weer te ****ak sou daar enige ander navrae is.

Vriendelike Groete

Prepaid24 Bestuurspan