GP
Gert P
1 reviews | Active since Feb 2022
17 Feb 2022, 21:52
CECILE is TOPS
Cecile is beslis die BESTE 100 uit 100 maak dadelik ****ak profesoneel en opreg help op die beste van haar vermoe en vold dadelik op tops thumbs up u go
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
21 Feb 2022, 07:51Goeie dag Gert,
Vreeslik baie dankie vir jou wonderlike terugvoer op jou ervaring met ons diens.
Ons is werklik bly om te hoor dat ons jou Verwagtinge kon Oortref en wil jou verseker van ons voortgesette toewyding aan die bied van wêreldklas kliëntediens, in Afrikaans.
Geniet jou dag verder!
Vriendelike Groete,Die Prepaid24-Span

Prepaid24's reply21 Feb 2022, 07:51
Official
Goeie dag Gert,