1 reviews | Active since Nov 2017
Buying Prepaid Electricity has become a pain
Dissatisfied. Our local Municipality recently changed it's service provider from WireIt to Prepaid24. Every time I purchase prepaid electricity the token/ voucher number does not get send to me in good time. WireIt sends the token immediately after the payment is made. With Prepaid24 I have to wait 1 or 2 days before I receive the token.
Goeie More Carike,
Baie Dankie dat u my oproep geneem het,
Soos bespreek, het u mees onlangse transaksie 'n vertraging ondervind vanaf die bank wat veroorsaak het dat u betaling nie onmiddelik in ons rekening verskyn nie.
Ons het verskeie oplossings wat u sal help in so 'n situasie, ek sal meer informasie van die oplossings vir u met die stappe per e-pos stuur.
Groot onverskoning vir enige ongerief en ek vertrou die aanbevele oplossings sal enige toekomstige frustasie vermy.
Vriendelike Groete
Werner
Prepaid24 Bestuur
https://afrikaans.prepaid24.co.za/