1 reviews | Active since Oct 2018
Betaling
Ek het Prepaid24 ge****ak rakende 'n verkeerde betaling wat ek gedoen het. Ek het met Tavin gepraat en hy het dadelik my betaling gekorrigeer en my "tokens" gestuur. Ek kan met 'n oop gemoed vir hom 'n 5 ster gee vir diens. Baie dankie Tavin
Hallo Jeanette,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Tavin op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet u week,
Groete
Prepaid24
Bestuurspan