WvdB
Wimpie van den Berg

1 reviews | Active since Dec 2019

10 Dec 2019, 21:42

Beste Diens by Prepaid 24

Fantastiese vinnige en vriendelike diens van Rene gehad. Dit is awesome om mense te sien wat hulle kliënte eerste plaas! Baie dankie René. :-)

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply10 Dec 2019, 23:04
Official
Hallo Wimpie,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir René op Hellopeter te skryf.

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.

 Geniet u week,

 Groete


Prepaid24 

Bestuurspan