JV
Johan V
1 reviews | Active since Apr 2015
19 Apr 2015, 16:25
Baie goeie en vriendelike diens van Steven Le Roux
Goeie diens,min wat mens nog sulke vinnige en goeie diens kry,puik Steven!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
20 Apr 2015, 08:58Hello torrie,
Goeie More Johan,
Baie dankie vir jou pragtige kompliment op HelloPeter.
Dit is vir ons lekker as ons jou verwagtinge kon oortref. Ons sal beslis seker maak om jou sentiment met Steven te deel.
Wees verseker dat ons jou ondersteuning en besigheid opreg waardeer. As ons mag, vra ons ook graag dat jy asseblief jou ervaring met Prepaid24/Koopkrag24 met familie en vriende sal deel. Ons sal hulle ook graag wil help as dit by die aankoop van elektrisiteit kom en dieselfde diens aan hulle wil lewer.
Wees verseker dat ons altyd 24-7 beskikbaar sal wees vir enige navrae,
Mag jy 'n wonderlike week geniet,
BG - Koopkrga24Bestuur

Prepaid24's reply20 Apr 2015, 08:58
Official
Hello torrie,