ME
Morne E

1 reviews | Active since Nov 2017

01 Nov 2017, 13:09

Baie goeie diens

Prepaid24 het my telefonies ge****ak en gehelp om aanlyn te registreer vir koop krag. Puik vriendelike diens.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply01 Nov 2017, 13:41
Official

Goeie Middag Morne,

Dankie dat u Prepaid24 gekies het as u aanlyn betaal platform en dankie vir u kompliment aan Robyn.

Ons streef daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref en daarom is ons kliëntediens span beskikbaar elke dag van die jaar vanaf 7am tot 11 uur in die aand.

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons webtuiste by www.prepaid24.co.za

Vriendelike groete,

Prepaid24 Bestuur