WB
Werner B

1 reviews | Active since Nov 2018

24 Nov 2018, 02:25

Bad service for a company advertising 24/7

They say 24/7 but I bought electricityjust after 1am and its more than an hour and I still havent received any electricity voucher. Is the system or people going into "sleep mode" this time of the night? It is frustrating if you need to brestfeed without electricity.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply24 Nov 2018, 08:12
Official
Goeiemôre Werner

Dankie dat jy my oproep geneem het.

Soos bespreek het ons 'n tegniese uitdaging ervaar met die verwerking van jou transaksie.

Ons vra weereens nederig onverskoning vir die vertraging met die ontvangs van jou herlaaibewys.

Ons wil jou ook net bedank vir jou volgehoue ondersteuning sedert 2014 en hoop dat jy nog sommer vir baie jare 'n lojale klïent bly.  

Ons waardeer opreg.

Geniet die dag verder.

Danél

Prepaid24 Bestuur