AD
Amanda D

1 reviews | Active since Jan 2019

18 Jan 2019, 16:28

Assistance with Prepaid 24 Electricity

Baie dankie Suenett van Prepaid 24 wat uitstekende diens gegee het op 'n Vrydag middag. toe ek glad nie geweet het wat om te doen met my fout met die herlaai van elektrisiteit nie. Baie professioneel en vriendelike hulpvaardige diens!!

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply21 Jan 2019, 08:49
Official
Goeie Dag Amanda! Baie dankie vir die kompliment aan Suenett, ek sal die boodskap aanstuur aan Suenett en die res van die Prepaid24 Span.

Mag u 'n wonderlike week verder hê!

Vriendelike Groete
Prepaid24 Bestuur Span