OB
Ockert B
1 reviews | Active since Nov 2021
26 Nov 2021, 07:55
500 Error. An error has occured. Please contact the site owner.
When trying to buy or access site through different internet browsers and different pc's, this is all I receive. No assistance through online chat
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
26 Nov 2021, 09:21Goeiedag Mnr Bester
Dankie dat u my oproep ontvang het.
Ons vra nederig onverskoning vir die uitdagings wat u om ons webblad ondervind het.
Soos verduidelik, het ons die webblad opgradeer en ons tegniese span is besig om aan 'n paar uitdagings te werk. Ons wil u ook net bedank vir die "screenshots" wat u gestuur het. Dit sal inderdaard ons tegniese span help om vinniger hierdie uitdagings uit te sorteer.
Intussen sal ons voortgaan met die instruksie om 'n transaksie van ons kant te doen, waarna u ook elektrisiteitsaankope sal doen.
Ons waardeer u volgehoue ondersteuning en hoop on u as gewaardeerde kliënt te behou vir sommer nog vele jare.
Mag u 'n geseënde dag verder hê.
Vriendelike groete
Prepaid24 Bestuurspan

Prepaid24's reply26 Nov 2021, 09:21
Official
Goeiedag Mnr Bester