DB
Dricus B

1 reviews | Active since Feb 2019

11 Feb 2019, 23:08

5 Stars for Suenett of Prepaid 24!

Thank you to Suenett for excellent, quick and efficient service. In a world where service delivery became a strange quality, your employers should make sure they keep you happy at all cost. Thanks again.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply12 Feb 2019, 06:40
Official
Hallo Dricus, 

Dankie vir jou kompliment aan Suenett.

As 'n aanlyn betaal platform, streef ons daarna om ons kliente se verwagtinge keer op keer te oortref en hoop om jou verwagtinge elke keer te oortref wanneer jy transaksies doen of met ons span aanlyn gesels. 

Ons is ook baie trots op die feit dat ons ons Afrikaanse kliente in Afrikaans kan bystaan. 

Ons wens jou n geseende dag toe.

Groete 

Prepaid24
Bestuur span