AvdM
Altus van der Merwe

1 reviews | Active since Nov 2026

05 Nov 2026, 19:32

lekker service , vinnige dienste, vinnige installasie

Ek het 'n stelsel vir my plaas laat installeer. Ek het amper die verkeerde een gekies, maar hulle het my geadviseer oor wat ek eerder moes kry. Ek waardeer dit dat hulle nie net 'n stelsel verskaf sonder om eers presies uit te vind watter toestelle jy het nie. Hulle reageer vinnig en lewer goeie diens. Ek vertrou hulle.

0
Replies (0)