JM
Jannie M
1 reviews | Active since Mar 2020
04 Mar 2020, 15:23
Swak diens
Die ou is useless wat Santam vir my gesteur het. Het 'n vieslike houding op die foon en toe hy uiteindelik uitkom, weet hy nie eers hoe om die pomp te toets nie. Hy het 2 weke gevat om die ver**** in te dien en toe is dit 'wear en tear' op n jaar ou pomp. As n Peter Brandt jou bel se maar nee en vra vir iemand anders.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)