WS
William S

1 reviews | Active since Jun 2016

19 Aug 2016, 04:54

Mense wat ñ buurtwag hardloop

<p>Ek het aan gesluit by die buurtwag en nou dat ek wil kanseleer is daar 100 stories en verskooning. Ek die dame die 01/08/2016 en die dame die bootskap gelees en nie trug gekom na my toe en ek haar die 08/08/2016 weer met die dame gepraat en dit het in ñ beklei uit gedraai en die dame se ek ñ ****rak geteken wat se ek moet my bort en radio trug gee. My punt is ek het betaal daar voor en dis myne so as hulle die trug soek is ek beruit om dit trug te gee ma dan soek ek my geld trug. Die buurtwag se naam is (PRAC) Primrose Residents Against Crime, die dame het vir my gese sy sal my getekende from vir my bring al die 08/08/2016 en tot nou wag ek vir die form.</p>

0
Replies (0)