NS
Nadia S

1 reviews | Active since Feb 2024

05 Feb 2024, 07:13

Praat met Passie - SWAK!

Baie swak toespraak. Baie engelse woorde gebruik om 'n afrikaanse toespraak vir die ATKV te skryf. Die bronne het nie ooreen gestem met die onderwerp en tema nie. Ek moes die hele toespraak oorskryf. Spaar julle self die frustrasie en gebruik iemand anders.

0
Replies (0)