BN
Boet N

1 reviews | Active since Apr 2023

07 Apr 2023, 11:10

Solar

Was dit nie vir Gert van Power Africa nie sou my stelsel nie uitgesorteer gewees het nie. Hy het uit sy pad gegaan en aangehou tot als in plek was en tans is ek baie tevrede. Boet Nel

0
Replies (0)