TS
Tjaart S

1 reviews | Active since Sept 2022

24 Sept 2022, 08:13

Real Power

Baie dankie aan Power Africa, Gert en sy span. 2 jaar terug geinstalleer - ongelukkig het my RCT inverter gees gegee maar die span het my gehelp met LuxPower inverter wat ek mal oor is. Gert altyd bereid om selfs na-ure oproepe te neem oor enige vrae wat ek het. Die maatskapy word hoog aanbeveel!! Baie dankie.

0
Replies (0)