aB
alta B

1 reviews | Active since Apr 2024

15 Apr 2024, 11:19

Power Africa. - swak diens

Ek het n kwotasie by Power Africa aanvaar en my deposito betaal. Na die insstallering het en baie lank met hulle gesukkel sodat ek die app op my foon kon gebruik. Na n baie lang gesukkel het ek agter gekom dat die inverter waarvoor ek betaal het nie installeer is nie maar n goedkoper model. Hulle kommunikasie en hanteer van my was baie swak.

0
Replies (0)