BvdW
Belinda van der Westhuizen

1 reviews | Active since Oct 2017

15 Jul 2022, 15:34

Goeie diens van Power Africa

Danksy Power Africa se uitstekende diens weet ons ni meer wanneer die krag af is nie. Gert en sy span lewer regtig goeie en professionele na verkope diens. Dankie vir jou geduld met my navrae... Ons huis se markwaarde het verhoog en ons het nie meer skade op ons toestelle nie. Kan hulle beslis aanbeveel.

0
Replies (0)